Die OU Meule Restaurant

Ou Meule Restaurant is situated in the original Mill of Sutherland.
After lovingly restoring this neglected heritage building, we opened our restaurant.

Ou Meule celebrates the Karoo and its people by serving hearty, local food to warm you up in our cold weather.

We serve light meals, snacks as well as home made lunches and dinners, traditionally dishes for the hungry.

We are open Tuesdays to Saturdays.
Times: 11:00 – 14:00 and from 17:00 to 22:00

Ou Meule Restaurant: Dinsdae tot Saterdae 11h00 tot 14h00 en 17h00 tot 22h00.

Ou meule Restaurant is ’ n historiese gebou wat in die vroee 1900 koring gemaal het vir die kontrei. Die oorspronklike Meul en graffiti is nogsteeds te sien in die boonste verdieping van die gebou. Die struktuur is ook nogsteeds in sy oorspronklike toestand. Die gebou is gerestoureer en verander in ’ n restaurant. Die restaurant word deur Eienaars Kobus & Chrisna Rossouw bestuur. Volle gelisensieerde restaurant met Karoo en traditionele disse op die spyskaart. Koekies m beskuit en ingelegde,  handgemaakte produkte word ook verkoop. 
Tye Dinsdae tot Saterdae 11h00 – 14 h00  17 h00 -22 h00

 

Rating
4/5

Contact us