Markdag hierdie Saterdag 5 Julie 2014

Markdag hierdie Saterdag 5 Julie 2014

“Gewillige Hande” (vrouediens)  se mark is weer hierdie Saterdag 5 April 2014. Daar is reeds groot belangstelling en my motto in die lewe is altyd ” ThE MoRe ThE Merrier”  ek glo die dorp sal ook vol toeriste wees en sal daar nog groter omset as verlede maand wees!!

Die Mark begin eers om 10h00 net om die simple rede dat verlede keer was omtrent al die stalletjies leeg teen die tyd wat besoekers klaar ontbyt geeet het endie reuke van al ons stalletjies mense begin lok het….so asb onthou net die tyd wat bietjie later is!

Van die stalletjies wat reeds geregistreer is, is:

Pannekoek
Gebak (groot koeke, cupcakes, wortelkoeke ens)
Vetlkoek met mince
Kerrie en Rys
2de handse klere
Tuisgemaakte brode en beskuit
Klein koekies
Geskenkies, kaartjies en souvenirs
Ingelegde & konfyte


Ander moontlike stalletjies sluit in:
boerewors rolletjies
braaivleis
koffie en tee

Die mense wil eet, hulle wil proe, hulle wil middagete koop, hulle wil ietsie koop en net lekker saam kuier, ek glo en vertrou dat hierdie markie ‘n MARK gaan word waar die gemeenskap saam in liefde en harmonie gaan kuier, nuwe vriende maak, nuwe mense ontmoet en net een geseende oggend per maand gaan in ontaard!

back

By: Helanne Malan | Published: 03/07/2014


Leave A Comment

Name:

Email:

Comment:

Remember my personal information

Notify me of follow-up comments?

Are you human? Please answer the question you see below:

2+2 is equal to? (1 character(s) required)