Sutherland Sportsterre Rugbydag Program
Sutherland Sportsterre bied aan:
Rugbydag
26 Maart 2011 begin om 7:30
Sutherland Hoerskool Sportterrein
‘n Fees van Rugby word aangebied!!
Die volgende spanne neem deel: Paarl Boys High , Laborie, Paarl, Worcester Gimnasium en Drosdy, Worcester Swartberg, Prince Albert, Oudtshoorn Hoer, Union High, Graaff-Reinett, Hoerskool Punt, Mosselbaai, Beaufort-Sentraal, Beaufort-Wes, Hoerskool Williston, Hoerskool Fraserburg en Hoerskool Sutherland.
O/19 A Hoofwedstryd tussen Boys High Paarl en Punt Hoerskool, Mosselbaai om 16:15.
‘n Karoo-Hoogland-span word gekies tussen Sutherland, Fraserburg en Williston se spanne wat weer teen die 0/19-span van Boys High, Paarl sal speel.
‘n Verskeidenheid Kos- en ander stalletjies sal deur die dag beskikbaar wees.
Toegang: R10.00 per volwassene en R5.00 per kind.
Kom geniet die dag en ondersteun jou span!
By: Jolene du Plessis | Published: 24/03/2011
