Oudag se Winkel

Oudag se Winkel

Kom loer in by Oudag se koffiewinkel. Die winkel het ʼn eenvoudige ‘plaasatmosfeer’ en ons bied regte ‘eerlike’ kosse. Ons winkeltjie het ook allerhande plaaslike handwork, ingelegde produkte, konfyte, droëwors en biltong. Kom proe gerus ons varsgebakte pasteie, handgemaakte lekkergoed en koop van ons allerlei neuter en pakkies soetgoed, tuisgebakte beskuit en koekies.

Kontak ons by 023 5711 443 vir navrae.

Gesels met Margie of Jolene.

Ons is geleë langs die petrolstasie in doe enigste ander teerstraat van Sutherland.